Tye waarin mense gebore is, het 'n invloed op hul lewens. Ons verstaan nie hoe vandag se jongmense dink nie. 'n Generasie is die gemiddelde tydperk, van ongeveer dertig jaar. Die wêreld bly verander en tye verander, die tyd wat aanbeweeg beïnvloed mense wat in 'n sekere tyd gebore word. Die tyd van 'n persoon se geboorte het 'n invloed op hul siening van die lewe wat hulle om hom ervaar.
Ons moet die verskillende generasie probeer verstaan en aanpas, sonder om te oordeel. Hier is `n opsomming van die tye waarin mense gebore is: 1. DIE GI GENERASIE. The Lost Generation was die sosiale generasie in die Westerse wêreld wat in die vroeë volwassenheid tydens die Eerste Wêreldoorlog was. Die generasie word oor die algemeen gedefinieer as mense wat gebore is vanaf 1883 tot 1900, wat mondig geword het in óf die 1900's of die 1910's. The Sun Also Rises: "Julle is almal 'n verlore generasie." "Verlore " in hierdie konteks verwys na die "gedisoriënteerde, dwalende, rigtinglose" gees van baie van die oorlog se oorlewendes in die vroeë na oorlogse tydperk. Hierdie is die oudste generasie wat nog leef. Hulle is gebore tussen 1883 - 1900. Word ook genoem die “Government Issue” generasie. Hulle het deur die eerste wêreld oorlog en die Titanic tragedie geleef. Hulle glo hoe harder jy werk hoe meer word jy beloon. Hulle glo dat almal moet saamstem, almal moet op dieselfde manier werk en dieselfde lyk. Super Man was gebore in hierdie generasie. 2. DIE STIL GENERASIE The Silent Generation, ook bekend as die Tradisionele generasie, is die Westerse se Grootste Generasie volg en die bababoomers voorafgegaan het. Die generasie word oor die algemeen gedefinieer as mense wat gebore is van 1928 tot 1945. die Stille Generasie is ook gebore gedurende 'n tydperk van relatief lae geboortesyfers. Hierdie generasie is gebore tussen 1928-1945. Tydens die generasie moes kinders gesien word en nie gehoor nie. Hierdie generasie pas maklik aan by verskillende omstandighede, want hulle het deur die groot depressie in die 2de wêreld oorlog geleef. Hulle soek avontuur. Hulle glo in harde werk, sekuriteit and stabiliteit. Hulle kla nie maklik nie, want niemand het gesê dit gaan maklik wees nie. 3. DIE BABY BOOMER GENERASIE. "Baby boomer" is 'n term wat gebruik word om 'n persoon te beskryf wat tussen 1946 en 1964 gebore is. Die baba boomer generasie maak 'n aansienlike deel van die wêreld se bevolking uit, veral in ontwikkelde lande. As die grootste generasie groep in die geskiedenis van die VSA (tot die duisendjarige generasie effens oortref het), het bababoomers 'n beduidende impak op die ekonomie gehad—en steeds het. Hierdie generasie is gebore tussen 1946-1964. Hulle het wonderlike ekonomiese groei ervaar en glo daarom hulle het al die antwoorde en kan enigiets bereik, kan enigiets beter en groter doen. Hulle rebelleer teen grenslyne en groei in voorspoed. Hulle het groot geword in die era waar daar op die maan geland is, ‘n era van Captain Kirk in Star Trek. Hulle het in die tyd van: Enterprise, Barbie en Ken, Beatles en die Vietnam oorlog geleef. Hulle het ook geleer van die voorbehoed middels, dit was ook in die tydperk van die sluipmoord op Martin Luther King wat groot veranderinge in die Roomse kerk in gebring het, asook John Kennedy. Hulle is idealisties en materialisties. Gedurende hierdie tyd het Hippies plaas gevind. 4. GENERASIE X As kinders in die 1970's en 1980's, 'n tyd van verskuiwende samelewingswaardes, is Gen Xers soms die "latchkey-generasie" genoem, wat spruit uit hul terugkeer as kinders van die skool na 'n leë huis en 'n deursleutel moes gebruik om hulself in te laat. Dit was die gevolg van wat nou vrylopende ouerskap genoem word, plus toenemende egskeidingsyfers en verhoogde moederlike deelname aan die arbeidsmag voor die wydverspreide beskikbaarheid van kindersorgopsies buite die huis. Hierdie generasie is gebore tussen 1970-1980. Word nie deur die ander generasies verstaan nie. Is gebore gedurende apartheid maar het nie daarin deelname gehad nie. Het in era grootgeword waarin hul ouers meer betrokke is in hul loopbane as in hul families. Het in die era van, rekenaars, Bart Simpson en Hip-Hop-Musiek, die ontdekking van VIGS en die val van die muur van Berlyn groot geword. Daar word verwag dat hulle vinnig en onafhanklik moet opgroei en ‘n onafhanklike lewe leef, om die egskeiding van hulle ouers te oorleef. Hulle rebelleer nie, maar is onafhanklik en nie lojaal teenoor werk nie. 5. DIE MILLENNIUM GENERASIE Millennials, ook bekend as Generasie Y (dikwels verkort tot Gen Y), is die demografiese groep wat op Generasie X en voorafgaande Generasie Z volg. Navorsers en populêre media gebruik die vroeë 1980's as begin-geboortejare en die middel-1990's tot vroeë 2000's as eindigende geboorte jaar, met die generasie wat tipies gedefinieer word as mense wat van 1981 tot 1996 gebore is. Die meeste millennials is die kinders van bababoomers en ouer generasie X. [2] Op hul beurt is millennials dikwels die ouers van Generation Alpha.
As die eerste generasie wat met die internet grootgeword het, is Millennials ook beskryf as die eerste globale generasie. Die generasie word oor die algemeen gekenmerk deur verhoogde gebruik van en vertroudheid met die internet, mobiele toestelle en sosiale media. Die term "digitale inboorlinge", wat nou ook op opeenvolgende generasies toegepas word, is oorspronklik geskep om hierdie generasie te beskryf.
Is gebore na 1990. Het geen kennis van apartheid. Fokus op vriende, brand names en tegnologie. Het deur 9/11, golf oorlog en terror attacks geleef. Sms, e-pos en VIGS is wel bekend. Is amper dieselfde as die GI generasie - hulle dink meer aan die gemeenskap as aan die individu. Hulle het nie individuele helde nie, eerder karakters soos Power Rangers en musiekgroepe soos West Life. Hulle visie in die toekoms is wyer as die van GENERASIE X. VERSKILLENDE GENERASIES LEEF SAAM Die wêreld waarin ons leef het drasties verander. Harrods in London het in die 1900’s ‘n revolusionêre nuwe uitvindsel gerapporteer naamlik: die hysbak. Hulle was bekommerd oor watter fisiese effek dit op mense gaan hê, wanneer hulle in `n vinnige hysbak na die boonste verdieping in hoë geboue beweeg. Vandag moet alles wat nuuts is onmiddelik uitprobeer word. Advertensies sê: doen dit! Die televisie en selfone is ons venster na die buite wêreld. Die televisie en die internet wys ons nie net die wêreld nie, maar dit verander ons in enige vorm wat die vervaardigers wil hê ons moet wees. Selfone en tegnologie beheer lewens. 7. DIE EERSTE WARE GENERASIE GAPING Die tegnologie ontploffing het die eerste groot generasie gaping in die menslike geskiedenis teweeg gebring. In die verlede het jongmense ander musiek geluister en hulle hare anders gedra om hulle eie identiteit te bewys.
Vandag leef hulle net eenvoudig in ‘n heel ander wêreld. Hulle is “plugged” in, hulle is “on-line”, en hulle sien die wêreld deur ‘n lens wat die ouer mense nie eers geweet het bestaan nie.
Die jeug is nie die kerk van môre nie, hulle is die kerk van vandag. Navorsing toon dat 70% van die populasie onder die ouderdom van 21 is. Tensy die ouer mense nie ruimte maak vir die jongmense in kerke nie, het die kerk geen toekoms nie. Ons leef in ‘n gebroke wêreld waar jongmense die krag van God meer as ooit in hulle lewens nodig het. As kerk is ons in die perfekte posisie om die boodskap van hoop uit te dra na ‘n generasie wat besig is om verlore te gaan. Dit is ons verantwoordelikheid om leiers op te rig wat by ons kan oorneem.
Die wêreld bied baie aantreklikhede vir die jeug; die Kerk moenie met wêreldse metode die jeug besig hou of probeer trek nie. Ons het die Heilige Gees wat die wêreld nie het nie; hulle gebruik dwelms; seks; pornografie en demonise invloed om mense se lewens te verwoes!
Beweeg op die kind se vlak; en trek hulle met liefde en omgee! Liefde werk in alle generasies! Gebed is die krag wat deur alle magte van die bose breek en sleg deur gebed en die leiding van die Heilige Gees kan die kind vir God gewen word!